Search Places

Toorbos (2019) 

Toorbos

(2019)

Runtime

Release Date (South Africa)

2019-01-03

drama

romance

Synopsis

Hierdie romantiese drama is gebaseer op die 2003 topverkoper met dieselfde naam, wat deel uitmaak van die oorlede skrywer se arsenaal van suksesvolle bosverhale. Dit vertel die storie van Karoliena Kapp, 'n vrou met 'n intieme liefde en verbintenis met die bos. Wanneer sy egter die man van haar drome ontmoet, veroorsaak hierdie einste bekoring 'n liefdesdriehoek wat dreig om haar uitmekaar te skeur wanneer sy moet kies tussen trou en dorptoe trek of agterbly in die plek waar sy veilig voel. Die besluite wat sy neem, lei tot 'n onvergeetlike avontuur van innerlike konflik, verandering, aanvaarding en, bowenal, liefde. Production on Toorbos kicks off in the Knysna bush on 21 May 2018. Set in the 1930s in Knysna when the government wanted to force woodcutters to move to town.

Featuring

Elani Dekker

as Karoliena Kapp

Stiaan Smith

as Johannes Stander

Ira Blanckenberg

as Meliena

Clare Marshall

as Mrs. Macmaster

Cinemas showing

Toorbos