Graad 12 Kerkdiens : NG Kerk Montana

Hoërskool Montana

13th Oct, 08:30 am2 months ago
28
13th Oct, 10:00 pm

'n Kerkdiens om saam die Graad 12's van Hoërskool Montana hul matriek jaar af te sluit, en sterkte toe te wens vir hul finale eindeksamens.