Valiant Swart by Skilpad Teater : Skilpad Theatre

Skilpad Theatre

14th Feb, 03:00 pm9 days ago
15
theatre
14th Feb, 08:00 pm

Kom geniet Valentynsaand saam met Valiant Swart by Skilpad Teater tussen die appelbome en berge van Vyeboom. Bring jou geliefde, 'n piekniekmandjie en kom ontspan saam met ons. Kaartjies is R120 per persoon en R60 vir kinders onder 12. Kinders onder 3 betaal geen ingangsfooi nie.

Skilpad Theatre

Get Directions