Woord & Wingerd met Hans du Plessis & Irma Joubert : Graffiti Books & Stationery Menlyn Maine

Graffiti Books & Stationery Menlyn Maine

15th Nov, 04:30 pm9 days ago
41
art
literature
15th Nov, 06:00 pm

ALLE KAARTJIES UITVERKOOP! Dubbeldoor boekbekendstelling: Ilse Salzwedel gesels met Hans du Plessis EN Irma Joubert oor hul albei se nuwe boeke, onderskeidelik getiteld, 'Drie Vroue en 'n Meisie' en 'Mentje, Kind van die Pas-opkamp'.

Ligte verversings, wyn en vrugtesap sal beskikbaar wees.

Koste is R60 p.p.

Bespreek asb. by menlyn@graffitibooks.co.za of telefonies by 012 348 1835