Eet Kreef! in Stellenbosch : Drostdy Teater

EET KREEF

17th Aug, 07:00 am8 days ago
31
music
gig
17th Aug, 10:00 am

EET KREEF!

Die ikoniese album deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band laat die kranse antwoord gee in hierdie huldeblyk en herinterpretasie van die satiriese dog salwende musikale meesterstuk - 30 jaar na die album oorspronklik uitgereik is. Laudo Liebenberg (aKING) en sy stem soos gesmelte goud kom saam met die hotste rockers in die bedryf om die winter op te warm. Maar pasop as hulle agter die stuur van hierdie Alternatief-Afrikaanse ossewa inskuif...

Laudo Liebenberg (hoofsanger en kitaar), Frank Freeman (kitaar en sang), Sheldon Yoko (dromme), Schalk Van Der Merwe (baskitaar) en Etienne van Rooyen (klawerbord)

17 August | 20:15 | Drostdy Teater | R150

Kaartjies beskikbaar by Computicket

EET KREEF

SHOW MORE

Drostdy Teater

Get Directions